1 Samuel 21:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dawid het hom klaargemaak en daardie dag uit vrees vir Saul gevlug en na Agis, die koning van Gat, gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het nog dieselfde dag van Saul af weggevlug en by Akis, die koning van Gat, aangekom.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het hom klaargemaak en die dag van Saul af weggevlug en by Agis, die koning van Gat, gekom.
Afrikaans 1983 Hierná het Dawid klaargemaak en dieselfde dag nog van Saul af weggevlug na koning Akis van Gat toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het gereedgemaak en dieselfde dag nog vir Saul gevlug, en by Agis die koning van Gat aangekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het daardie selfde dag nog verder weggevlug van Saul. Hy het na koning Akis van die stad Gat gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het daardie dag vir Saul gevlug en by Akis, die koning van Gat, uitgekom.