1 Samuel 20:43 — Compare Translations

3 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans 1983 Dawid het toe klaargemaak en weggegaan, maar Jonatan is terug stad toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het hy opgestaan en weggegaan, en Jonatan het die stad binnegegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het toe sy goed gevat en weggegaan, en Jonatan is terug dorp toe.