1 Samuel 20:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Jónatan vir Dawid: Alles wat jou siel begeer, dit sal ek ook vir jou doen.
Afrikaans (NLV) 2011 “Wat jy ook al voorstel, sal ek vir jou doen,” sê Jonatan.
Afrikaans 1933/1953 En Jonatan het Dawid geantwoord: Wat jy begeer, sal ek vir jou doen.
Afrikaans 1983 En Jonatan sê vir Dawid: “Ek sal vir jou doen net wat jy wil hê.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jonatan sê toe vir Dawid: “Wat jou wens ook al is, sal ek vir jou doen.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jonatan het vir Dawid gesê: “Jy moet vir my sê wat jy wil hê, dan sal ek dit doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jonatan sê toe vir Dawid: “Sê dan maar wat wil jy hê ek vir jou moet doen.”