1 Samuel 20:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die seun het niks geweet nie; net Jonatan en Dawid het die saak geweet.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het natuurlik niks van die saak geweet nie. Net Jonatan en Dawid het van die afspraak geweet.
Afrikaans 1933/1953 Maar die dienaar het van niks geweet nie: net Jonatan en Dawid het van die saak geweet.
Afrikaans 1983 Hy het van niks geweet nie. Net Jonatan en Dawid het daarvan geweet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die jong dienaar self het niks geweet nie. Net Jonatan en Dawid het van die saak geweet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die seun het niks geweet nie, maar Jonatan en Dawid het geweet wat Jonatan se woorde beteken.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) (Die knaap het niks van die hele affêre geweet nie; net Jonatan en Dawid het daarvan geweet.)