1 Samuel 20:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want so lank as die seun van Isai op die aarde leef, sal jy nie bevestig word nie, ook nie jou koninkryk nie. Stuur dan nou en haal hom na my, want hy sal sekerlik sterwe.
Afrikaans (NLV) 2011 Solank daardie seun van Isai lewe, sal jy nooit koning word nie. Stuur en bring hom hier, want hy moet sterf!”
Afrikaans 1933/1953 Want al die dae dat die seun van Isai op die aarde lewe, sal jy en jou koningskap nie bevestig word nie; stuur dan nou en bring hom na my, want hy moet sterwe.
Afrikaans 1983 Solank die seun van Isai op hierdie aarde leef, sal daar nie plek wees vir jou en jou koningskap nie. Stuur en bring hom na my toe, hy moet dood!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want solank die seun van Isai op aarde leef, sal nie jy of jou koningskap staande bly nie. En nou, stuur iemand en bring hom na my! Hy is so goed soos dood!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want jy sal nie koning kan word terwyl die seun van Isai lewe nie. Stuur nou dadelik manne om hom te gaan haal, hy moet sterf!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Solank daardie seun van Isai leef, sal jy en jou koninkryk in gevaar wees! Gaan haal hom dadelik en bring hom hier! Hy moet doodgemaak word!”