1 Samuel 20:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as ek so vir die jongman sê: Kyk, die pyle is verby jou; gaan, want die HERE het jou weggestuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar as ek vir hom sê: ‘Die pyle lê aan die anderkant,’ moet jy gaan, want die Here stuur jou weg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as ek so aan die jongman sê: Daar lê die pyle van jou af, verder -- gaan dan weg, want die HERE stuur jou weg. |
| Afrikaans 1983 | Maar as ek vir hom sê: ‘Kyk, die pyle is anderkant jou!’ moet jy weggaan. Dan stuur die Here jou weg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as ek dít vir die jong man sê, ‘Kyk, die pyle is van jou af anderkant toe’, gaan, want die Here stuur jou weg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as ek vir die seun sê: ‘Kyk, die pyle is daar anderkant jou,’ dan moet jy gaan, want dan stuur die Here jou weg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar as ek vir die jong man sê: ‘Nee jong, die pyle lê verder!’ moet jy maak dat jy wegkom, want dan is dit die Here wat jou wegstuur. |