1 Samuel 20:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het Jónatan 'n verbond gesluit met die huis van Dawid en gesê: Laat die HERE dit ook eis van die hand van Dawid se vyande.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag die huis van Dawid nie Jonatan se familie uitroei nie, anders sal die Here Dawid deur middel van sy vyande vergeld.”
Afrikaans 1933/1953 So het Jonatan dan 'n verbond gesluit met die huis van Dawid. En die HERE het dit geëis van die hand van Dawid se vyande.
Afrikaans 1983 mag Jonatan nie deur die familie van Dawid uitgeroei word nie, want dan sal die Here dit vergeld deur Dawid se vyande.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jonatan het 'n verbond gesluit met die huis van Dawid, en die Here het wraak geneem op Dawid se vyande.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En wanneer iemand my saam met jou nageslag laat sterf, dan sal die Here jou vyande straf.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So het Jonatan met Dawid se familie ’n ooreenkoms gemaak met die woorde: “Die Here sal sorg dat dit uitgevoer word.”