1 Samuel 20:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar jy mag ook nie vir ewig jou goedertierenheid uit my huis uitroei nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wees getrou aan my familie, selfs wanneer die Here jou vyande een vir een van die aarde af wegvee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy sal ook nimmer aan my huis jou guns onttrek nie; wanneer die HERE die vyande van Dawid, een vir een, van die aarde af uitroei nie. |
| Afrikaans 1983 | en jy moet jou trou nooit aan my familie onttrek nie. Selfs wanneer die Here die vyande van Dawid een vir een van die aarde af wegvee, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | jy jou guns aan my huis onttrek nie – ook nie wanneer die Here elke vyand van Dawid van die aardbodem af verdelg het nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En wanneer die Here al jou vyande laat sterf, dan moet jy altyd onthou ons ooreenkoms is ook vir my nageslag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En wanneer die Here elke vyand van jou van die aarde af uitroei, moet jy asseblief ook vir my familie goed wees solank jy leef.” |