1 Samuel 20:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy sal nie net solank ek nog lewe aan my die goedertierenheid van die HERE bewys nie, dat ek nie sterwe nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As ek dan nog lewe, moet jy my behandel met die troue liefde van die Here sodat ek nie doodgemaak word nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sal jy my nie, as ek dan nog lewe, die guns van die HERE bewys nie, sodat ek nie sterwe nie? |
| Afrikaans 1983 | En as ek dan nog lewe, moet jy die trou van die Here aan my betoon, sodat ek nie sterwe nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En mag dit nie gebeur dat, terwyl ek nog leef, jy die trou van die Here nie aan my bewys nie, en ook nie dat, wanneer ek dood is, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As ek dan nog lewe, dan moet jy onthou ons het 'n ooreenkoms gemaak, en die Here is die getuie daarvan. Dan sal ek nie sterf nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ek nog leef, moet jy asseblief vir my goed wees soos die Here vir jou goed is, sodat ek nie doodgemaak word nie. |