1 Samuel 20:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jónatan sê vir Dawid: Kom, laat ons uitgaan na die veld. En hulle het altwee uitgegaan na die veld. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kom saam na die veld toe,” sê Jonatan. Hulle gaan toe saam daarheen. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jonatan sê vir Dawid: Kom, laat ons uitgaan die veld in. En hulle twee het die veld ingegaan. |
| Afrikaans 1983 | Jonatan het daarna vir Dawid gesê: “Kom ons gaan uit veld toe.” Hulle twee het veld toe gegaan, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Jonatan vir Dawid: “Kom, laat ons uitgaan veld toe.” Toe hulle twee buite in die veld was, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jonatan het vir Dawid gesê: “Kom ons gaan na die veld.” Hulle twee het veld toe gegaan, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jonatan sê vir Dawid: “Kom ons stap ’n bietjie veld toe.” Hulle twee het die veld in gestap, |