1 Samuel 20:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Dawid vir Jónatan: Wie sal my dit vertel? of wat as jou vader jou hardop antwoord? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid vra toe: “Wie sal vir my vertel of jou pa kwaad geword het of nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het Jonatan gevra: Wie sal my dit te kenne gee of jou vader jou miskien 'n harde antwoord gee? |
| Afrikaans 1983 | Dawid sê toe vir Jonatan: “Wie sal vir my kom sê of jou pa jou 'n harde antwoord gegee het?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid vra toe vir Jonatan: “Wie sal my kom vertel of jou pa jou 'n harde antwoord gegee het?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe vra Dawid: “Wie sal vir my sê of jou pa se antwoord sleg is vir my?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ja, maar wie sal vir my kom sê of jou pa ’n dwars antwoord gegee het of nie?” vra Dawid. |