1 Samuel 2:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Samuel het as kind gedien voor die aangesig van die HERE, omgord met 'n linneskouerkleed.
Afrikaans (NLV) 2011 Samuel het egter die Here gedien. Hoewel hy nog maar ’n kind was, het hy ’n priesterlike linneskouerkleed gedra.
Afrikaans 1933/1953 Maar Samuel het as seun gedien voor die aangesig van die HERE, omgord met 'n linne-skouerkleed.
Afrikaans 1983 Maar Samuel het die Here gedien. As 'n seun het Samuel al 'n linneskouerkleed gedra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Samuel het voor die Here diens gedoen – 'n seuntjie wat 'n efod van linne aangehad het
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Samuel het in die tempel gewerk en hy het 'n linne- skouer-kleed gedra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Samuel het in die tempel gehelp; ’n klein seuntjie wat die klere van ’n priester dra.