1 Samuel 19:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die bose gees van die HERE was oor Saul terwyl hy in sy huis sit met sy spies in sy hand, en Dawid het met sy hand gespeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die bose gees wat die Here gestuur het, het weer oor Saul gekom. Hy het in sy huis gesit en sy spies was in sy hand terwyl Dawid op die lier gespeel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar 'n bose gees van die HERE het oor Saul gekom terwyl hy in sy huis sit met sy spies in sy hand en Dawid met die hand op die snare speel. |
| Afrikaans 1983 | Saul het in sy huis gesit met sy spies in sy hand, en Dawid het op die lier gespeel. Toe 'n boosaardige gees wat deur die Here gestuur is, oor Saul kom, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Bose gees van die Here het oor Saul gekom terwyl hy in sy huis gesit het met sy vegspies in sy hand. Dawid was besig om op die lier te speel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Bose gees wat van die Here gekom het, het in Saul gekom. Saul het in sy huis gesit, en sy spies was in sy hand. Dawid het musiek gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Slegte gees het Saul toe weer beetgepak. Hy het in die paleis gesit met ’n spies in sy hand terwyl Dawid vir hom op die lier speel. |