1 Samuel 19:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Saul het geluister na die stem van Jónatan, en Saul het gesweer: So waar as die HERE leef, hy sal nie gedood word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Saul het na Jonatan geluister. Hy het ’n eed afgelê: “So waar as die Here leef, hy sal nie doodgemaak word nie.”
Afrikaans 1933/1953 En Saul het na Jonatan geluister, en Saul het gesweer: So waar as die HERE leef, hy sal nie gedood word nie!
Afrikaans 1983 Saul het na Jonatan geluister en 'n eed afgelê: “So seker as die Here leef, hy sal nie doodgemaak word nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Saul het na Jonatan geluister; en Saul het 'n eed afgelê: “So waar as die Here leef, hy sal nie doodgemaak word nie!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Saul het geluister na wat Jonatan gesê het en hy het belowe: “So seker soos die Here lewe, niemand sal vir Dawid doodmaak nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Saul het na Jonatan geluister en by die Here gesweer dat hy Dawid nie sou doodmaak nie.