1 Samuel 19:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het daarheen gegaan na Najot in Rama, en die Gees van God was ook op hom, en hy het voortgegaan en geprofeteer totdat hy by Najot in Rama gekom het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op pad daarheen het die Gees van God oor Saul gekom sodat hy tot in Rama soos ’n profeet opgetree het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hierop gaan hy daarheen, na Najot by Rama; en die Gees van God het ook oor hom gekom, sodat hy aldeur geloop en profeteer het totdat hy in Najot by Rama aangekom het. |
| Afrikaans 1983 | Hy het na die profetekwartiere toe gegaan in Rama, en die Gees van God het ook oor hom gekom en hy het so in die loop begin om as profeet op te tree totdat hy by die kwartiere in Rama gekom het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy gaan toe daarheen, na Najot in Rama. Maar die Gees van God het ook oor hom gekom, en terwyl hy aanstap, het hy in geestesvervoering geraak – totdat hy in Najot in Rama aangekom het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul het na die profete-kamp by Rama gegaan, en die Gees van God het ook in Saul gekom. Hy het ook soos 'n profeet geloop en praat totdat hy in die profete-kamp by Rama gekom het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saul het na die huis van die profete toe gegaan. Die Gees van God het ook in hóm begin werk sodat hy sommer so in die loop al in profetiese ekstase was. Toe hy by die huis van die profete kom, |