1 Samuel 19:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe dit aan Saul meegedeel is, het hy ander boodskappers gestuur, en hulle het net so geprofeteer. En Saul het vir die derde keer weer boodskappers gestuur, en hulle het ook geprofeteer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is aan Saul meegedeel sodat hy ander boodskappers gestuur het. Hulle het egter ook soos profete opgetree. Saul het weer mense gestuur, maar dieselfde het ook met hulle gebeur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe hulle dit aan Saul meedeel, het hy ander boodskappers gestuur, maar hulle het ook geprofeteer; en Saul het die derde keer weer boodskappers gestuur, maar hulle het ook geprofeteer. |
| Afrikaans 1983 | Dit is aan Saul vertel, en hy het ander boodskappers gestuur. Ook húlle het self begin om as profete op te tree. Hy het 'n derde groep boodskappers gestuur, en hulle het óók begin om as profete op te tree. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe dit aan Saul meegedeel is, het hy ander gesante gestuur, maar ook hulle het in •geestesvervoering geraak. Saul het weer, vir die derde keer, gesante gestuur, en ook hulle het in geestesvervoering geraak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense het dit vir Saul gaan vertel, en hy het ander manne gestuur. Maar hulle het ook soos profete begin praat. Saul het die derde maal manne gestuur, en hulle het ook soos profete gepraat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Saul dit hoor, het hy ander manne gestuur, maar ook húlle het in profetiese ekstase geraak. Saul het ’n derde groep gestuur en dieselfde het met hulle gebeur. |