1 Samuel 19:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die boodskappers inkom, was daar 'n beeld op die bed, met 'n kussing van bokhaar vir sy draagdoek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die soldate het ingekom, en daar kry hulle ’n huisgod op die bed met bokhaar by die koppenent! |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe die boodskappers inkom, lê die huisgod daar op die bed en die net van bokhaar aan sy koppenent! |
| Afrikaans 1983 | Die manne het ingekom, en toe lê die afgodsbeeld op die bed, met die bokhaarnet aan die koppenent. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die gesante ingaan – daar lê die huisgod in die bed met die net van bokhaar by sy kop! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die manne by die bed kom, sien hulle dat daar 'n beeld lê met 'n stuk bokvel om die kop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hulle in sy kamer kom, kry hulle sowaar net die huisgod op die bed met die bokhaarkombersie om die ding se kop! |