1 Samuel 19:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Saul het weer die boodskappers gestuur om Dawid te sien en te sê: Bring hom op die bed na my toe, dat ek hom kan doodmaak.
Afrikaans (NLV) 2011 “Bring hom dan met bed en al sodat hy doodgemaak kan word,” sê Saul.
Afrikaans 1933/1953 Daarop stuur Saul die boodskappers om Dawid te besoek met die opdrag: Bring hom met bed en al na my toe, dat ek hom kan ombring.
Afrikaans 1983 Daarna het Saul sy manne gestuur om na Dawid te gaan kyk en beveel: “Bring hom na my toe met bed en al dat ek hom kan laat doodmaak.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Saul stuur toe die gesante om self vir Dawid te sien, en sê: “Bring hom met bed en al na my toe, sodat ek hom kan doodmaak.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Saul het die manne teruggestuur om seker te maak dat Dawid daar is. Hy het vir hulle gesê: “Bring hom met bed en al. Ek wil hom doodmaak.”