1 Samuel 19:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Saul boodskappers stuur om Dawid te haal, sê sy: Hy is siek.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die soldate kom om Dawid te vang, sê sy: “Hy is siek.”
Afrikaans 1933/1953 Toe Saul dan boodskappers stuur om Dawid te gaan haal, sê sy: Hy is siek.
Afrikaans 1983 Toe Saul se mense daar kom om vir Dawid te vang, sê sy: “Hy is siek.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Saul gesante stuur om Dawid te vang, het sy gesê: “Hy is siek.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [14-15] Saul het manne gestuur om vir Dawid te vang, en Mikal het vir hulle gesê: “Hy is siek.” Daarna het Saul sy manne gestuur om na Dawid te gaan kyk en hy het vir hulle gesê: “Bring hom hier na my toe saam met sy bed sodat ek hom kan doodmaak.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Saul het mense gestuur om Dawid te vang, maar Mikal sê toe Dawid is siek.