1 Samuel 19:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Mikal het toe vir Dawid deur 'n venster laat afsak, en hy het gegaan en gevlug en vrygekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mikal het Dawid deur ’n venster laat afsak sodat hy kon wegkom en vlug. |
| Afrikaans 1933/1953 | Migal het Dawid toe deur die venster laat afsak; en hy het weggegaan en gevlug en vrygekom. |
| Afrikaans 1983 | Mikal het Dawid toe deur die venster laat afsak. Hy het weggegaan, gevlug en ontsnap. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Migal het Dawid toe deur 'n venster laat afsak. Hy het weggegaan, gevlug en ontsnap. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mikal het vir Dawid deur die venster laat afsak, en hy het weggegaan en gevlug en weggekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy het Dawid deur ’n venster laat afsak. Hy het gevlug en weggekom. |