1 Samuel 19:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Saul het met sy seun Jónatan en met al sy dienaars gespreek dat hulle Dawid moes doodmaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saul het sy seun Jonatan en sy amptenare aangemoedig om Dawid te vermoor. Maar omdat Jonatan en Dawid boesemvriende was, |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het Saul met sy seun Jonatan en met al sy dienaars gespreek om Dawid dood te maak; maar Jonatan, die seun van Saul, het baie van Dawid gehou; |
| Afrikaans 1983 | Saul het naderhand selfs met sy seun Jonatan en met al sy offisiere gepraat om Dawid dood te maak. Maar Saul se seun Jonatan het baie van Dawid gehou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saul het vir sy seun Jonatan en vir al sy amptenare gesê om Dawid dood te maak, maar Jonatan, Saul se seun, het baie van Dawid gehou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul het vir sy seun Jonatan en vir al sy amptenare gesê hulle moet vir Dawid doodmaak. Maar Saul se seun Jonatan het baie van Dawid gehou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saul het vir sy seun Jonatan en al sy offisiere gesê om Dawid dood te maak. Omdat Jonatan baie erg was oor Dawid, |