1 Samuel 18:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Saul het Dawid van daardie dag af en verder gekyk.
Afrikaans (NLV) 2011 Van daardie dag af het Saul vir Dawid gewantrou.
Afrikaans 1933/1953 En van die dag af en verder het Saul die oog op Dawid gehad.
Afrikaans 1983 Van toe af het Saul vir Dawid gewantrou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van daardie dag af het Saul vir Dawid wantrouig dopgehou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom het Saul van daardie dag goed gekyk of Dawid iets verkeerd doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van daardie dag af het Saul Dawid nie vertrou nie.