1 Samuel 18:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die vroue het mekaar geantwoord terwyl hulle speel en gesê: Saul het sy duisende verslaan, en Dawid sy tienduisende. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vroue het gesing en gesê: “Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tienduisende.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die vroue wat vrolik was, het gesing en gesê: Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tien duisende! |
| Afrikaans 1983 | Die vroue het gedans en gesing: “Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tienduisende!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dansende vroue het gesing en gesê: “Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tienduisende.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | hulle het gelag en gesing en hulle het gesê: “Saul het duisende manne oorwin, maar Dawid het tienduisende oorwin.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die vroue het gesing: “Saul het duisende verslaan en Dawid tien duisende.” |