1 Samuel 18:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Jónatan en Dawid 'n verbond gesluit, omdat hy hom liefgehad het soos sy eie siel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jonatan en Dawid het toe ’n plegtige ooreenkoms aangegaan omdat Jonatan baie aangetrokke tot hom gevoel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sluit Jonatan met Dawid 'n verbond, omdat hy hom liefgehad het soos sy eie siel. |
| Afrikaans 1983 | Jonatan en Dawid het 'n verbond gesluit omdat Jonatan hom liefgekry het soos homself. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jonatan het met Dawid 'n verbond gesluit, omdat hy hom liefgehad het soos homself. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jonatan en Dawid het 'n ooreenkoms gemaak, want Jonatan was baie lief vir Dawid, so lief soos hy vir homself was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jonatan en Dawid het vir mekaar belowe dat hulle boesemvriende sou wees, dat hulle vir mekaar net soveel sou omgee as wat elkeen vir homself omgee. |