1 Samuel 18:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Saul was nog banger vir Dawid; en Saul het gedurigdeur Dawid se vyand geword.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom het Saul nog banger vir Dawid geword. Saul was lewenslank Dawid se vyand.
Afrikaans 1933/1953 het Saul nog meer bevrees geword vir Dawid, en Saul het Dawid se vyand geword al die dae.
Afrikaans 1983 Toe het Saul nog banger geword vir Dawid, Saul was vir goed vyandig teenoor hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Saul was toe nog banger vir Dawid, en hy het vir altyd 'n vyand van Dawid gebly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom was Saul toe nóg banger vir Dawid en hy was Dawid se vyand sy hele lewe lank.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom was hy nóg banger vir Dawid, en solank hy geleef het, was hy Dawid se vyand.