1 Samuel 18:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die dienaars van Saul het hom meegedeel en gesê: So het Dawid gespreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Die amptenare van Saul het hom meegedeel wat Dawid gesê het.
Afrikaans 1933/1953 En die dienaars van Saul het hom dit meegedeel: Sulke woorde het Dawid gespreek.
Afrikaans 1983 Saul se amptenare het hom meegedeel wat Dawid gesê het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Saul se amptenare het aan hom berig gebring: “Dit is die woorde wat Dawid gesê het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Saul se amptenare het vir Saul vertel wat Dawid gesê het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Saul se amptenare het vir hom gaan vertel wat Dawid gesê het.