1 Samuel 18:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Migal, die dogter van Saul, het Dawid liefgehad;
Afrikaans (NLV) 2011 Intussen het Saul se dogter Mikal op Dawid verlief geraak. Toe Saul dit hoor, was hy in sy skik daarmee.
Afrikaans 1933/1953 Maar Migal, die dogter van Saul, het Dawid liefgekry; en toe hulle dit aan Saul meedeel, was die saak in sy oë reg.
Afrikaans 1983 Saul se ander dogter, Mikal, was verlief op Dawid, en toe dit aan Saul vertel is, was hy in sy skik daarmee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Migal, Saul se dogter, was verlief op Dawid. Hulle het dit vir Saul vertel, en die saak was reg in sy oë.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Saul se dogter Mikal was verlief op Dawid, en toe Saul dit hoor, het hy gedink dit is goed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Intussen het Mikal, Saul se ander dogter, op Dawid verlief geraak. Toe Saul dit hoor, het dit hom goed te pas gekom,