1 Samuel 18:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Saul het hom daardie dag geneem en hom nie meer huis toe laat gaan na sy vader se huis nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daardie dag nog het Saul hom saamgeneem huis toe en wou nie toelaat dat hy na sy pa toe teruggaan nie.
Afrikaans 1933/1953 En Saul het hom die dag geneem en hom nie na sy familie laat teruggaan nie.
Afrikaans 1983 Dieselfde dag nog het Saul vir Dawid saamgevat huis toe en hom nie toegelaat om na sy pa se huis toe terug te gaan nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Saul het hom op daardie dag saamgeneem en hom nie toegelaat om na sy familie terug te gaan nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Saul het gesê Dawid moet altyd by hom bly, hy moenie weer teruggaan na sy pa se huis nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***