1 Samuel 18:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar in die tyd toe Merab Saul se dogter aan Dawid gegee moes word, is sy aan Adriël, die Meholatiet, as vrou gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar teen die tyd dat Saul sy dogter Merab aan Dawid moes gee, is sy aan Adriël, die Megolatiet, as vrou gegee.
Afrikaans 1933/1953 Maar teen die tyd dat Merab, die dogter van Saul, aan Dawid moes gegee word, is sy aan Adriël, die Meholatiet, as vrou gegee.
Afrikaans 1983 Maar teen die tyd dat Saul se dogter Merab aan Dawid gegee moes word, is sy aan Adriël die Megolatiet as vrou gegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Teen die tyd dat Saul se dogter Merab aan Dawid gegee moes word, is sy egter aan Adriël van Megola, as vrou gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En toe die tyd kom dat Merab met Dawid moes trou, het Saul haar laat trou met Adriël van Megola.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die tyd kom dat Merab, die dogter van Saul, met Dawid moet trou, het Saul haar laat trou met Adriël wat in Megola gebly het.