1 Samuel 18:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die hele Israel en Juda het Dawid liefgehad, want hy het uit- en ingegaan voor hulle uit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | maar die hele Israel en Juda het van Dawid gehou omdat hy ’n suksesvolle aanvoerder was. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die hele Israel en Juda het Dawid liefgehad, want hy het voor hulle uit-- en ingegaan. |
| Afrikaans 1983 | Maar die hele Israel en Juda was lief vir Dawid, en hy het in die oorlog as hulle aanvoerder opgetree. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid, omdat hy op die voorpunt was wanneer hulle uitgetrek en teruggekeer het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die manne van Israel en Juda het lief geword vir Dawid, want hy het hulle gelei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar al die mense van Israel en Juda het van Dawid gehou omdat hy hulle in die oorlog gelei het. |