1 Samuel 18:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, toe Saul sien dat hy baie wys gedra het, was hy bang vir hom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Saul dit opmerk, was hy bang vir hom, |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Saul sien dat hy baie voorspoedig was, het hy vir hom bang geword. |
| Afrikaans 1983 | Saul het opgemerk dat Dawid baie suksesvol was, en Saul was bang vir hom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Saul sien dat hy baie voorspoedig is, het hy hom gevrees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul het gesien dat dit baie goed gaan met Dawid, en hy het bang geword vir Dawid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Saul sien hoe goed Dawid vaar, het hy nog banger geword vir hom. |