1 Samuel 18:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Dawid het in al sy weë wys gedra; en die HERE was met hom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid was suksesvol in alles wat hy gedoen het en die Here was met hom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid was voorspoedig in al sy weë, want die HERE was met hom. |
| Afrikaans 1983 | en in alles sukses behaal omdat die Here by hom was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het oral waar hy gegaan het, sukses behaal, en die Here was met hom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here was by hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het oral sukses behaal, want die Here het hom gehelp. |