1 Samuel 18:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Saul was bang vir Dawid, want die HERE was met hom en het van Saul af weggegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saul het bang geword vir Dawid omdat die Here by Dawid was, maar vir hom verlaat het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Saul was bevrees vir Dawid, omdat die HERE met hom was en van Saul gewyk het. |
| Afrikaans 1983 | Saul het bang geword vir Dawid omdat die Here by hom was, maar die Here het vir Saul verlaat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saul het bang geword vir Dawid, want die Here was met hom, maar van Saul het Hy gewyk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul het bang geword vir Dawid, want die Here was by Dawid en Hy was nie meer by Saul nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saul het toe bang geword vir Dawid. Die Here het vir Dawid gehelp, maar die Here was nie meer by Saul nie. |