1 Samuel 17:54 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dawid het die hoof van die Filistyn geneem en dit na Jerusalem gebring; maar hy het sy wapenrusting in sy tent gesit.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het die kop van die Filistyn gevat en dit na Jerusalem toe gebring, maar sy wapens in sy eie tent gaan neersit.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het die hoof van die Filistyn geneem en dit na Jerusalem gebring, maar sy wapens in sy tent neergesit.
Afrikaans 1983 Dawid het die kop van die Filistyn gevat en dit na Jerusalem toe gebring, maar die Filistyn se wapens het hy in sy eie tent gaan sit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het die kop van die Filistyn geneem en dit na Jerusalem gebring. Die Filistyn se wapens het hy in sy eie tent neergesit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het die Filistyn se kop gevat en hy het dit na Jerusalem gebring, maar hy het die Filistyn se wapens in sy eie tent gaan sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het later die Filistyn se kop Jerusalem toe gevat, en die wapens het hy in sy huis gesit.)