1 Samuel 17:53 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel het teruggekeer van die agtervolging van die Filistyne, en hulle het hul tente geplunder.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het die Israeliete omgedraai van die agtervolging en die kamp van die Filistyne geplunder.
Afrikaans 1933/1953 Daarna het die kinders van Israel teruggekeer van die hewige agtervolging van die Filistyne en hulle laer geplunder.
Afrikaans 1983 Daarna het die Israeliete teruggekom van die strawwe agtervolging van die Filistyne af en hulle kamp geplunder.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het die Israeliete teruggekeer van die hakkejag op die Filistyne en hulle kampe geplunder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het toe opgehou om die Filistyne te jaag en hulle het teruggekom en die goed in die Filistyne se kamp gevat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die Israeliete terugkom van dié woeste gejaag af, het hulle al die goed in die Filistyne se kamp gevat. (