1 Samuel 17:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het 'n helm van koper op sy hoof gehad, en hy was gewapen met 'n pantser; en die gewig van die rok was vyf duisend sikkels koper. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het ’n bronshelm op sy kop gehad en ’n harnas met skubbe. Die gewig van die harnas was 57 kilogram. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar was 'n koperhelm op sy hoof, en hy het 'n pantser van skubbe aangehad -- die gewig van die pantser was vyf duisend sikkels koper -- |
| Afrikaans 1983 | Daar was 'n bronshelm op sy kop, en hy het 'n harnas met skubbe aangehad. Die gewig van die harnas was sewe en vyftig kilogram. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was 'n helm van brons op sy kop, en hy het 'n geskubde harnas aangehad. Die gewig van die harnas was vyfduisend sikkel brons. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Op sy kop was 'n helm van brons en hy het 'n harnas van brons-plate aangehad. Die harnas het 5 000 sikkels geweeg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die man het ’n brons helm op sy kop gehad en ’n veghemp met brons skubbe aangehad. Die veghemp het 57 kilogram geweeg. |