1 Samuel 17:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die Filistyn vir Dawid: Kom na my toe, en ek sal jou vlees aan die voëls van die hemel en die diere van die veld gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kom nader sodat ek jou vleis vir die voëls van die hemel en die diere van die veld kan gee!” skree hy. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder sê die Filistyn vir Dawid: Kom na my toe, dat ek jou vlees aan die voëls van die hemel en die diere van die veld kan gee. |
| Afrikaans 1983 | Verder het die Filistyn vir Dawid gesê: “Kom 'n bietjie hier dat ek jou vleis vir die roofvoëls en vir die wilde diere kan gee.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verder sê die Filistyn vir Dawid: “Kom na my toe, sodat ek jou vleis vir die voëls van die hemel en die diere in die veld kan gee.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het vir Dawid gesê: “Kom hier, ek sal jou vleis vir die voëls en die wilde diere gee.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en vir hom gesê: “Kom hier, dat ek jou vleis vir die aasvoëls en jakkalse kan voer.” |