1 Samuel 17:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe die Filistyn rondkyk en Dawid sien, het hy hom verag, want hy was maar 'n jong en rooierig en mooi van voorkoms.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hy hom sien, het hy hierdie jong rooierige en aantreklike seun geminag.
Afrikaans 1933/1953 Toe die Filistyn opkyk en Dawid sien, het hy hom verag, omdat hy 'n seun was -- rooierig, met 'n mooi voorkoms.
Afrikaans 1983 Toe hy vir Dawid sien, het die Filistyn hom met minagting aangekyk omdat hy jonk was, met 'n rooi gelaatskleur en 'n mooi voorkoms.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die Filistyn mooi kyk en Dawid sien, het hy hom geminag, want hy was nog maar 'n seun, rooierig, en met 'n mooi voorkoms.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die Filistyn vir Dawid sien, het hy gedink Dawid beteken niks, want Dawid was 'n jong seun. Hy was gesond en mooi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die Filistyn Dawid mooi bekyk en sien dat hy sommer nog ’n kind is met ’n seunsgesig, het hy hom geminag.