1 Samuel 17:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Dawid vir Saul: U dienaar het sy vader se skape opgepas, en daar het 'n leeu en 'n beer gekom en 'n lam uitgehaalvan die kudde: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Dawid het volgehou: “Ek pas my pa se skape op,” sê hy. “As ’n leeu of ’n beer kom om ’n lam uit die trop weg te dra, sit ek hom agterna. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê Dawid aan Saul: U dienaar het vir sy vader die kleinvee opgepas, en as daar 'n leeu of 'n beer kom en 'n stuk kleinvee uit die trop wegdra, |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Dawid vir Saul: “As ek die kleinvee vir my pa oppas, en daar kom 'n leeu of 'n beer en dra 'n lam weg uit die kudde, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Dawid vir Saul: “U dienaar het nog altyd vir sy vader die kleinvee opgepas. Wanneer daar 'n leeu of 'n beer kom en 'n lam uit die trop wegdra, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het vir Saul gesê: “Ek was 'n wagter by my pa se skape en bokke, en wanneer 'n leeu of 'n beer gekom het en een van die skape weggedra het, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “U Majesteit,” antwoord Dawid vir Saul, “ek pas lank vir my pa skape op. As ’n leeu of ’n beer een van die lammers in die trop vang, |