1 Samuel 17:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Filistyne het aan die een kant op die berg gestaan, en Israel het aan die ander kant op die berg gestaan, en daar was 'n dal tussen hulle.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Filistyne en die Israeliete het op twee heuwels teenoor mekaar stelling ingeneem. Daar was ’n vallei tussen hulle.
Afrikaans 1933/1953 En die Filistyne het duskant teen die berg en die Israeliete oorkant teen die berg gestaan, sodat die dal tussen hulle in was.
Afrikaans 1983 Die Filistyne het teen die een rant gestaan, en die Israeliete teen die ander, met 'n smal vallei tussen hulle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Filistyne het teen die een heuwel stelling ingeneem, en die Israeliete teen die ander heuwel, met die vallei tussen hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Filistyne was teen een berg, en die Israeliete was teen 'n ander berg. Daar was 'n klein vallei tussen hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Filistyne en die Israeliete het kamp opgeslaan op twee bulte weerskante van ’n spruit.