1 Samuel 17:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Dawid: Wat het ek nou gedoen? Is daar nie 'n oorsaak nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wat het ek dan nou gedoen?” antwoord Dawid. “Ek het maar net ’n vraag gevra!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid sê: Wat het ek nou gedoen? Ek vra maar net. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Dawid: “Wat het ek nou gedoen? Is dit dan nie 'n belangrike saak nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het geantwoord: “Wat het ek nou gedoen? Is dit nie maar net 'n vraag nie? ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het gesê: “Wat het ek verkeerd gedoen? Ek het net gevra.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wat het ek nou verkeerd gedoen?” vra Dawid. “Hierdie is tog ’n ernstige saak.” |