1 Samuel 17:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Filistyn het soggens en saans nader gekom en hom veertig dae lank opgedaag.
Afrikaans (NLV) 2011 Vir 40 dae lank, elke oggend en aand, het die Filistyn uitgekom en sy uitdaging aan die Israeliete gerig.
Afrikaans 1933/1953 En die Filistyn het smôre ns vroeg en saans nader gekom en gaan staan, veertig dae lank.
Afrikaans 1983 Die Filistyn het veertig dae lank vroeg in die môre en teen die aand nader gekom en regoor die Israeliete gaan staan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Intussen het die Filistyn vroeg soggens en smiddags laat nader gekom en stelling ingeneem – veertig dae lank.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Filistyn Goliat het 40 dae lank elke oggend en aand nader gekom na Saul en sy manne toe en hy het gereedgestaan om te veg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***