1 Samuel 17:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Dawid het gegaan en van Saul af teruggekeer om sy vader se skape by Betlehem op te pas.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het heen en weer beweeg tussen Saul en sy pa se skape wat hy in Betlehem moes versorg.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het heen en weer gegaan van Saul om die kleinvee van sy vader in Betlehem op te pas.
Afrikaans 1983 maar Dawid het om die beurt na Saul toe gegaan en dan weer sy pa se kleinvee in Betlehem gaan oppas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar Dawid het telkens van Saul af teruggekeer om sy vader se kleinvee op te pas in Betlehem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid was partymaal by Saul, en partymaal by Betlehem om sy pa se skape en bokke op te pas.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***