1 Samuel 17:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Dawid was die jongste, en die drie oudstes het Saul gevolg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid was die jongste seun, terwyl die drie oudstes reeds in Saul se leër diens gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dawid was die jongste, terwyl die drie oudstes Saul gevolg het. |
| Afrikaans 1983 | Dawid was die jongste. Die drie oudstes het pal met Saul saamgegaan, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid was die jongste. Die drie oudstes het Saul gevolg, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid was die jongste seun. Sy drie oudste broers het saam met Saul gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |