1 Samuel 17:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe Saul en die hele Israel hierdie woorde van die Filistyn hoor, was hulle verskrik en baie bang.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Saul en die Israeliete dit hoor, was hulle mismoedig en baie bang.
Afrikaans 1933/1953 Toe Saul en die hele Israel hierdie woorde van die Filistyn hoor, was hulle verskrik en baie bevrees.
Afrikaans 1983 Toe Saul en die hele Israel hoor wat die Filistyn sê, het hulle geskrik en baie bang geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Saul en die hele Israel hierdie woorde van die Filistyn hoor, was hulle paniekbevange en baie bang.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Saul en al die Israeliete het gehoor wat die Filistyn sê, en hulle het geskrik en baie bang geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Saul en al die Israeliete het gehoor wat die Filistyn vir hulle skree. Hulle het hulle koud geskrik en was doodbang.