1 Samuel 16:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Isai vir Samma laat verbygaan. En hy sê: Ook dit het die HERE nie uitverkies nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna roep Isai vir Samma, maar Samuel sê: “Hierdie een het die Here ook nie gekies nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het Isai Samma laat verbygaan. Maar hy sê: Hierdie een het die HERE ook nie uitgekies nie. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Isai vir Samma laat verbygaan, maar Samuel het gedink: die Here het ook hierdie een nie gekies nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het Isai vir Samma laat verbygaan; maar hy het gedink: “Ook hierdie een het die Here nie gekies nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Isai het toe vir Samma laat verbyloop, maar Samuel het gesê: “Die Here het hom ook nie gekies nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna stel Isai vir Samma aan hom voor, en Samuel dink: “Die Here het ook nie hierdie een gekies nie.” |