1 Samuel 16:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En roep Isai na die offer, en ek sal jou te kenne gee wat jy moet doen; en jy moet vir My hom salf wat Ek vir jou noem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nooi Isai ook na die offer. Dan sal Ek jou sê watter een van sy seuns jy vir My moet salf.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Nooi Isai dan na die offermaaltyd, en Ek sal jou bekend maak wat jy moet doen, en jy moet die een vir My salf wat Ek jou sal noem. |
| Afrikaans 1983 | Nooi dan vir Isai na die offer toe. Ek sal jou meedeel wat jy moet doen. Salf vir My dié een wat Ek jou sal beveel.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nooi jy dan vir Isai na die offer en Ek sal jou meedeel wat jy moet doen. Jy moet vir My die een salf wat Ek vir jou sal sê. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En dan moet jy vir Isai uitnooi na die offer. Ek sal dan vir jou sê wat jy moet doen. Jy moet die persoon salf wat Ek vir jou sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nooi vir Isai na die ete by die offer, dan sal Ek vir jou sê wat jy moet doen. Salf dan die een wat Ek jou sal wys.” |