1 Samuel 16:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Saul het na Isai gestuur om te sê: Laat Dawid tog voor my staan; want hy het genade in my oë gevind. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saul laat weet toe vir Isai: “Laat Dawid tog vir my werk, want ek is baie tevrede met hom.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het Saul na Isai gestuur om te sê: Laat Dawid tog voor my staan, want hy het guns in my oë gevind. |
| Afrikaans 1983 | Saul het ook na Isai toe gestuur en laat vra: “Laat Dawid tog vir my werk, ek hou van hom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saul het vir Isai laat weet: “Dawid moet asseblief in my diens bly, want hy het guns gevind in my oë.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul het vir Isai 'n boodskap gestuur en gevra: “Mag Dawid asseblief by my bly en vir my werk, want ek hou van hom.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom het Saul vir Isai ’n boodskap gestuur: “Ek wil hê Dawid moet vir my bly werk, want ek hou van hom.” |