1 Samuel 16:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het Saul boodskappers na Isai gestuur en gesê: Stuur vir my u seun Dawid wat by die skape is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saul het boodskappers na Isai toe gestuur en gesê: “Stuur jou seun Dawid, die skaapwagter, na my toe.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Saul boodskappers na Isai gestuur en gesê: Stuur tog jou seun Dawid wat by die skape is, na my. |
| Afrikaans 1983 | Saul het boodskappers na Isai toe gestuur met die versoek: “Stuur jou seun Dawid wat by die kleinvee is, na my toe.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saul stuur toe boodskappers na Isai met die versoek: “Stuur Dawid, jou seun wat by die kleinvee is, na my.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul het toe boodskappers na Isai toe gestuur en gesê: “Jou seun Dawid is by die skape en bokke, jy moet hom na my toe stuur.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saul het toe vir Isai laat weet: “Stuur jou seun Dawid, die een wat skape oppas, na my toe.” |