1 Samuel 16:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die dienaars van Saul vir hom: Kyk tog, 'n bose gees van God verskrik jou.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê sy amptenare vir hom: “Dis duidelik dat ’n bose gees deur God gestuur is om u te teister.
Afrikaans 1933/1953 Toe sê die dienaars van Saul vir hom: Kyk tog, 'n bose gees van God verskrik u:
Afrikaans 1983 Die amptenare van Saul het vir hom gesê: “U word ontstel deur 'n boosaardige gees wat deur God gestuur is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Saul se amptenare het vir hom gesê: “Kyk, dit is 'n bose gees van God wat u beangs maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy amptenare het vir hom gesê: “Ons sien dat 'n bose gees wat van God kom, jou laat swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Saul se mense wat in die paleis werk, het vir hom gesê: “Ons weet wat die probleem is: u kry die aanvalle omdat ’n bose gees u beetpak.